Georg Forster

Duitse plantkundige, joernalis (1754-1794) From Wikipedia, the free encyclopedia

Georg Forster
Remove ads

Johann Georg Adam Forster (* 27 November 1754 in Nassenhuben, tans Mokry Dwór (Pruszcz Gdański) naby Danzig; † 10 Januarie 1794 in Parys) was 'n Duitse natuurwetenskaplike, reisskrywer, etnoloog, joernalis, essayis en rewolusionêr. Saam met sy vader Johann Reinhold het hy tussen 1772 en 1775 aan kaptein James Cook se tweede wêreldomseiling deelgeneem en belangrike bydraes tot die vergelykende geografie en volkekunde van die Suidsee gelewer. Hy word as die leidende verteenwoordiger van die Duitse wetenskaplike reisliteratuur beskou. As Jakobyn en medestigter van die Jakobyneklub in Mainz was hy een van die protagoniste van die kortstondige Republiek van Mainz.

Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Remove ads

Lewe

Georg Forster se lewe was kort, maar ryk aan ervarings en belewenisse wat in die 18de eeu aan min mense vergun was.

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads