Georg Schmidt

From Wikipedia, the free encyclopedia

Georg Schmidt
Remove ads

Georg Schmidt (30 September 17092 Augustus 1785) was 'n Duitse sendeling wat deur die Morawiese kerk gestuur is om die evangelie aan die Koi mense te verkondig. Hy is op 30 September 1709 in Kunewalde (Morawië) gebore en sterf op 2 Augustus 1785 in Niesky in der Oberlausitz (Duitsland).

Thumb
Georg Schmidt.

Hy het Genadendal in 1738 gestig nadat hy hom op die 23 April 1738 in die Baviaanskloof gevestig het.


Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads