Gewone pylinkvis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gewone pylinkvis
Remove ads

Die Gewone pylinkvis (Sepia vermiculata) is 'n koppotige dier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 15 cm lank. Die dier het 'n verlengde afgeplatte lyf met kort vinne weerskante van die lyf. Die tjokka daarteen het nie die lang vinne nie maar twee kort driehoekige vinne en ook 'n slanker lyf. Daar is agt kort arms en twee lang tentakels aan die kop vas. Die dier leef in kalm water van strandmere en riviermondings. Die dier vang sy prooi deur sy tentakels uit te skiet. Die dier se skulp is 'n interne skelet wat gereeld op die strande uitspoel.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Thumb
Eiers word in lang waaierarms gelê.
Remove ads

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads