Gom

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gom
Remove ads

Gom is 'n klewerige materiaal (gewoonlik 'n vloeistof), wat gebruik word om twee of meer items aan mekaar vas te plak.

Thumb
'n Druppel gom.
Thumb
Verskillende soorte gomme.

Baie soorte gom is veilig, maar sekere soorte bevat sterk ruikende chemikalieë. Hierdie chemikalieë kan giftig wees en kan breinskade of siekte veroorsaak. Die reuk van gom moet liefs vermy word. As gom vir kinders aangekoop word, moet sekergemaak word dat dit veilig is en nie enige gifstowwe bevat nie.

Gom kan van plantaardige of diereprodukte vervaardig word, of dit kan van olie-gebaseerde chemikalieë kom. Sekere moderne gomme is supersterk en speel 'n belangrike rol in konstruksie en die industrie.

Remove ads

Sien ook

  • Hars, 'n taai, klewerige plantproduk.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads