Goosen

From Wikipedia, the free encyclopedia

Goosen
Remove ads

Goosen (genoem na die Bybelse Land van Goosen) was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan van 24 Oktober 1882 tot 7 Augustus 1883; dit was geleë in 'n deel van Brits-Betsjoeanaland, wes van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek. Die hoofsetel van die republiek was Rooigrond aan die Transvaalse westelike grens.

Goosen
Republiek van Goosen
1882  1883

Thumb
Vlag

Hoofstad Rooigrond
Taal/Tale Nederlands
Regering Republiek
Geskiedenis
 - Stigting24 Oktober 1882
 - Verenig met Stellaland7 Augustus 1883

Op 7 Augustus 1883 verenig dit met Stellaland om die Verenigde State van Stellaland te vorm. In 1885 stuur die Britte egter 'n militêre mag, onder sir Charles Warren, na die gebied en word die republiek vervolgens afgeskaf op 30 September in dieselfde jaar en word heringelyf by Brits-Betsjoeanaland.

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads