Goukourivier

rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Goukouriviermap
Remove ads

Die Goukourivier (voorheen bekend as die Kafferskuilrivier maar in 1998 hernoem), is 'n rivier in die tuinroete aan die Kaapse Suidkus. Die rivier mond in die see uit, en deel sodoende die kusdorpie Stilbaai in twee dele.

Kitsfeite
Thumb
Die Goukourivier, soos gesien vanaf Stilbaai

Die rivier is in 1998 vernoem na Goukou, 'n voorman van die Hessekwa Khoikhoi. Sy domein het gestrek vanaf die Botrivier tot die Gouritzrivier.

Remove ads

Eksterne skakels

34°06′39″S 21°17′04″O

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads