Grahamstown Journal
Suid-Afrikaanse koerant From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Grahamstown Journal was 'n baanbrekerskoerant in Grahamstad wat in die volksmond as die "Setlaarsbybel" bekend gestaan het.

Die koerant is in Desember 1831 opgerig, het later daagliks verskyn, maar het in 1920 met Grocott's Mail saamgesmelt, wat tot in 1965 daagliks as Grocott's Daily Mail uitgegee is.
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
