Granada

From Wikipedia, the free encyclopedia

Granada
Remove ads

Granada is 'n munisipaliteit in die provinsie Granada in die Koninkryk van Spanje. Die stad het 'n bevolking van 240 099 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 88,02 km². Die Alhambra, die Palacio de Generalife en die Albayzín is in 1984 deur Unesco as wêrelderfenisgebiede gelys.

Granada
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Andalusië
 Provinsie Granada
 Koördinate 37°11′N 03°36′W
 Stigting 500 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 88,02 vk km
 Hoogte bo seevlak 738 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 240 099
 - Bevolkingsdigtheid 2 727,78/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester José Torres Hurtado
 Amptelike webwerf granada.org
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads