Boorgroep
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die boorgroep bestaan uit die chemiese elemente boor (B), aluminium (Al), gallium (Ga), indium (In) en tallium (Tl).
Dit is die dertiende kolom van die periodieke tabel wat ook met IIIA aangegee word, die derde hoofgroepkolom. Die elemente word gekenmerk deur die vorming van M3+-ione vir die bokant van die kolom en M1+-ione vir die benedekant. Daar is 'n oorgang van metaalachtig (B) na metaal (Al ens.). Die elemente het hoë kookpunte, maar veral In en Ga het verrassend lae smeltpunte.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads