HMS Warspite

From Wikipedia, the free encyclopedia

HMS Warspite
Remove ads

Die HMS Warspite was 'n slagskip van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy was een van die bekendste slagskepe van die Britse Vloot en het bomskade opgedoen by Kreta, was beskadig deur sweeftuigbomme te Salerno en deur 'n seemyn beskadig in die Engelse Kanaal maar tog oorleef.

Thumb
Die HMS Warspite in die Indiese Oseaan, 16 Julie 1942.

Tegniese besonderhede

Sy het 30,600 ton water verplaas en was aangedryf deur vier turbines wat gesamentlik 80,000 dryfasperdekrag gelewer het om 'n topspoed van 24.5 knope te verseker. Sy was toegerus met agt 15-duim kanonne, agt 6-duim kanonne en agt 4-duim lugafweerkanonne.

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads