Hannes Viljoen
Springbok rugbyspeler From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Johannes Theodorus Viljoen (21 April 1943 – 13 Januarie 2021) was 'n Springbok-vleuel wat bekend geword het vir vyf drieë wat hy vir die Springbokke gedruk het in 'n toerwedstryd tydens die 1971 toer na Australië. Hy het ook sy toetsdebuut tydens die toer gemaak.
Hy het aan die koronavirussiekte beswyk.
Remove ads
Toetse
Bron
- Bobaas-driedrukker van '71-Bokke was 'stil, saggeaarde siel', Rapport, 17 Januarie 2021
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads