Harran
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Harran was 'n antieke stad wat ontstaan het in die derde millennium v.C. en is vandag 'n klein Arabiese dorpie. Dit is geleë aan die bolope van die Eufraat- en Tigrisriviere. Die naam beteken karavaanstad en dit wys daarop dat dit 'n kruispad was van die handelskaravane. Later het die hoofweg na Ninevé na die Eufraat en Aleppo deur Harran geloop. Die stad is van die ou tyd tot die 11de eeu A.D. as 'n sentrum van die aanbidding van die maangod Sin beskou.

Remove ads
Bron
- Die Wêreld van Die Bondsvolk, F.N. Lion-Cachet, 1980, ISBN 0-86809-017-4
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harran.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads