Helenè Bester
Suid-Afrikaanse sangeres en TV-aanbieder From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Helenè Bester is 'n Afrikaanse sangeres en TV-aanbieder. Sy is in 1997 deur die ATKV as beste opkomende sanger aangewys. In 1999 tree sy vir die eerste keer by 'n kunsfees, Aardklop, saam met Mathys Roets op. Sy het sedertdien by verskeie kunsfeeste, insluitend die KKNK opgetree.[1]
Remove ads
Diskografie
- Grootste Treffers, 2009 SELECT
- Oorgee, 2007 SELECT
- Hou Van Jou CD en Wens CD, SELECT
- Hou Van Jou, 2004 SELECT
- Wens, 2002 SELECT
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads