Heliosentrisme

From Wikipedia, the free encyclopedia

Heliosentrisme
Remove ads

In die verlede het mense 'n geosentriese beskouing gehad, naamlik dat die aarde stilstaan en alles daarom wentel. Kopernikus is bekend daarvoor dat hy die heliosentriese model geskep het waarvolgens dit die son is wat stilstaan en die aarde en ander planete is wat daarom wentel.

Thumb
Heliosentriese sonnestelsel uit Andreas Cellarius se Harmonia Macrocosmica van 1708

Kyk ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads