Hoërskool

opvoedkundige instansie wat die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak From Wikipedia, the free encyclopedia

Hoërskool
Remove ads

'n Hoërskool is 'n opvoedkundige instansie wat die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak. Daar word ook na die onderrig in hoërskole as sekondêre onderrig verwys. Hoërskole bied graad 8 (vroeër Standerd 6) tot 12 (matriek, Standerd 10) aan.

Thumb
'n Sekondêre skool in Irak.

Na suksesvolle voltooiing van graad 7 (Standerd 5) by 'n laerskool word kinders by 'n hoërskool ingeskryf. Die laaste 3 jaar van 'n kind se skoolloopbaan, graad 10, 11 en graad 12 is nie verpligtend nie. Kinders wat nie matriek voltooi nie sal egter moeilik, indien enigsins, 'n werk kan bekom. Na hoërskool kan leerlinge wat daarvoor kwalifiseer verder by 'n universiteit gaan studeer.

Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads