Homoniem

woorde wat dieselfde spelling het en ook dieselfde klink From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Homonieme is woorde wat dieselfde spelling het en ook dieselfde klink, maar waarvan die betekenisse verskil. Die verskil in betekenis kan net afgelei word as daar na die konteks waarin dit gebruik word, gekyk word.

Voorbeelde

Meer inligting Woord, Eerste betekenis ...
Remove ads

Sien ook

  • Homograaf, woorde wat dieselfde spelling het, maar nie dieselfde betekenis, klankvorm of oorsprong het nie.
  • Homofoon, woorde wat eenders klink, maar die betekenis en spelling verskil.
  • Sinoniem, woorde wat dieselfde betekenis het.
  • Antoniem, woorde wat die teenoorgestelde betekenis het.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads