Hoofstad

primêre regerende stad van 'n topvlak (land) of eerstevlak en tweedevlak onderafdeling (land, staat, provinsie, regentskap, ens.) politieke entiteit From Wikipedia, the free encyclopedia

Hoofstad
Remove ads

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin). Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

Thumb
'n Uitsig oor Pretoria, Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad
Thumb
Bloemfontein, geregtelike hoofstad van Suid-Afrika
Thumb
Kaapstad is Suid-Afrika se wetgewende hoofstad

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

Remove ads

Terminologie

Die term "hoofstad" is afgelei van die Latynse caput (genitief capitis), wat "kop" beteken.

Lande met meer as een hoofstad

Lande wat tans meer as een hoofstad het

Thumb
Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie
Thumb

 Lande wie se hoofstad aan die kus is

 Lande wie se hoofstad nie aan die kus is nie

 Lande sonder kus

Thumb

 Lande wat tans verskeie hoofstede het

 Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

Meer inligting Land, Hoofstede ...

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

Meer inligting Land, Tydperk ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads