Horst aan de Maas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Horst aan de Maas (Limburgs: Haors aan de Maas of Hôrs aan de Maas) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Maas-rivier en aan die provinsie Noord-Brabant, en wat deels in die streek van Die Peel lê. Die munisipale gebied het sowat 42 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 192 km².
Horst aan de Maas is in 2001 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Broekhuizen, Grubbenvorst en Horst. Die munisipaliteite Sevenum en deels Meerlo-Wanssum is in 2010 toegevoeg. Horst is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Remove ads
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Horst aan de Maas:
America, Broekhuizen, Broekhuizenvorst, Evertsoord, Griendtsveen, Grubbenvorst, Hegelsom, Horst, Kronenberg, Lottum, Meerlo, Melderslo, Meterik, Sevenum, Swolgen en Tienray.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Horst aan de Maas. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads