Houtskool

brandstof From Wikipedia, the free encyclopedia

Houtskool
Remove ads

Houtskool is die ligte swart koolstof- en as-residu koolwaterstof wat geproduseer word deur die verwydering van water en ander vlugtige bestanddele uit dier- en plantstowwe. Houtskool word gewoonlik deur stadige pirolise gevorm - die verhitting van hout of ander stowwe in die afwesigheid van suurstof.

Hierdie artikel verwys na die moderne vuurmaakgoed. Vir die chemiese bestanddeel, sien koolstof.
Thumb
Droë houtskool
Thumb
'n Houtskoolvuur
Thumb
'n Hoop hout gereed vir verbranding tot houtskool

Die voordeel met die gebruik van houtskool in plaas van om met hout vuur te maak, is die verwydering van die water en ander komponente, waardeur die houtskool by 'n hoër temperatuur verbrand. Ook die feit dat die verbrandingsproduk hoofsaaklik koolstofdioksied is, wat baie min rook veroorsaak. (Gewone hout gee 'n groot hoeveelheid stoom en onverbrande koolstofdeeltjies af - die roet in sy rook)

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads