Huis
gebou gewoonlik bedoel vir bewoning From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Huis is 'n gebou waarin mense kan woon. Hulle kan wissel van eenvoudige wonings soos rudimentêre hutte van nomadiese stamme en die geïmproviseerde plakkershutte in plakkerskampe; tot komplekse, vaste strukture van hout, steen, beton of ander materiale wat loodgietery, ventilasie en elektriese stelsels bevat.[1][2]

Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads