Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur

internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring van natuurlike hulpbronne. From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne (IUBN) is 'n internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring van natuurlike hulpbronne.

Kitsfeite Bewaringstatus, Uitgestorwe ...

Dit is in 1948 gestig, en die hoofkwartier is in die Meer van Genève-gebied in Gland, Switserland. Die IUBN verteenwoordig 83 state, 108 regeringsorganisasies, 766 nie-regeringsorganisasies en 81 internasionale organisasies en betrek byna 10 000 kenners en wetenskaplikes van lande dwarsoor die wêreld.[1]

Remove ads

Sleutelprodukte en -bydraes

As deel van die IUBN se sleutelprodukte en -dienste is die volgende lyste geskep en word dit voortdurend onderhou en gemonitor:

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads