Ingatestone

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ingatestonemap
Remove ads

Ingatestone is 'n klein dorp met sowat 4 500 inwoners, in die suidweste van die Engelse graafskap Essex. Die dorp is sowat 32 km (20 myl) noordoos van Londen af en maak tans deel uit van die Metropolitan Green Belt.

Kitsfeite Land, Bevolking ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads