Inligtingstegnologie

ontwikkeling, bestuur en gebruik van rekenaargebaseerde inligtingstelsels From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Inligtingstegnologie (IT) of inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) (of in Engels: ICT) is die gebruik van tegnologiese komponente wat nodig is om inligtingsverwerking moontlik te maak. In besonder is dit die gebruik van elektroniese rekenaars en rekenaarsagteware om data te stoor, herroep, verwerk, stuur, ontvang en beskerm vanaf enige plek ter enige tyd.

Verwante onderwerpe:

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads