IRC

internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers From Wikipedia, the free encyclopedia

IRC
Remove ads
Remove ads

IRC (Engels: Intenet Relay Chat) is 'n internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers. Dit is veral geskik vir groepsgewyse (een-tot-baie) kommunikasie, maar direkte een-tot-een kommunikasie tussen persone word ook toegelaat.

Meer inligting Internet- en netwerkprotokolle ...
Thumb
Mense van oor die wêreld kan aanlyn met IRC kommunikeer.
Thumb
Skermkiekie van XChat, 'n kruis-platform IRC-kliënt

IRC is oorspronklik in Finland deur Jarkko Oikarinen (beter bekend onder die bynaam WiZ) in Augustus 1988 ontwerp om die toepassing MUT (Multi User Talk) mee te vervang.

Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads