JP Pietersen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Jon-Paul Roger "JP" Pietersen (gebore op 12 Julie 1986 in Stellenbosch) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy speel normaalweg op vleuel of heelagter vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en die Natal Haaie in die Curriebekerreeks. Hy het al 69 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel en 24 drieë vir hul gedruk. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Remove ads
Eksterne skakels
- JP Pietersen by SARugby.co.za
- JP Pietersen by www.genslin.us/bokke
- Pietersen by itsrugby.co.uk
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads