Jakkals
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Jakkals kan na een van die volgende verwys:
- 'n Listige, skelm persoon. B.v.: Hy is 'n regte, geveinsde jakkals.
 - Jakkalse, hondagtige roofdiere in die familie Canidae, met lang bene, dik stert en 'n spits snuit, berug weens die skade wat dit onder kleinvee kan aanrig.
- Draaijakkals (ook 'n silwerjakkals genoem)
 - Rooijakkals
 - Witkwasjakkals
 - Maanhaarjakkals
 - Bakoorjakkals
 
 

Sien ook
- Jakkalsvoëls, 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse aasvoëls.
 
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

