Johan Claassen
Springbokrugbyspeler From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Johan Claassen (gebore op 23 September 1929 in die Prins Albert-distrik, sterf 6 Januarie 2019, Pretoria) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se ses-en-twintigste Springbokkaptein. Hy was ook die Springbokafrigter gedurende 1968 en 1971. Hy was na sy spelersdae 'n professor aan die PUK waar hy ook in Wes-Transvaal rugby afgerig en geadministreer het.
Remove ads
Bron
- 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9
Eksterne skakels
- Johan Claasen by www.genslin.us/bokke
Voorafgegaan deur Salty du Rand |
Springbokkaptein 1955-1958 |
Opgevolg deur Des van Jaarsveldt |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads