Juneau

From Wikipedia, the free encyclopedia

Juneau
Remove ads

Juneau is die hoofstad van die deelstaat Alaska en is reeds in 1880 gestig deur goud prospekteerders. In 1900 het dit dorpstatus verkry. Die stad het vinnig gegroei soos die goudmyne in die omgewing ontwikkel het en het in 1906 die hoofstad van Alaska geword. Daar is 'n steeds 'n visvloot gestasioneer in die stad wat die plaaslike salm vang.

Juneau
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Alaska
 Koördinate 58°18′N 134°25′W
 Stigting 1881/1882
 Inkorporasie 1900
 Oppervlakte:  
 - Totaal 8 430,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 17 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 32 167
 - Bevolkingsdigtheid 4,4/vk km
 Tydsone AKST (UTC -9)
 Somertyd AKDT (UTC -8)
 Burgemeester Beth Weldon
 Amptelike Webwerf juneau.org
Remove ads

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 13, Bladsy 668.
Meer inligting Hoofstede van die Verenigde State ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads