Kaizer Chiefs

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Kaizer Chiefs is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat op 7 Januarie 1970 in Soweto, Johannesburg gestig is. Die span se bynaam is Amakhosi, wat "here" of "kapteine" in Zoeloe beteken. Hulle speel gewoonlik hulle tuiswedstryde by die FNB-stadion of by die Ellis Park-stadion. In terme van sukses is die klub een van die grootste sokkerklub in die land. Dit is ook die klub met die meeste aanhangers  na raming het hulle meer as 16 miljoen ondersteuners in Suid-Afrika en in die nabye Botswana, Zimbabwe en Zambië. Kaizer Chiefs ondervind strawwe mededinging van die ander span uit Soweto, Orlando Pirates. Die Soweto Derby tussen die twee spanne is een van die bekendste derbies in Afrika.

Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse sokkerklub. Vir die Britse musiekgroep, sien Kaiser Chiefs.
Remove ads

Erelys

  • Kampioen van Suid-Afrika (11)
1973/74, 1975/76, 1976/77, 1978/79, 1980/81, 1983/84, 1988/89, 1990/91, 1991/92 2003/04, 2004/05
1971, 1972, 1976, 1977, 1979, 1981, 1982, 1984, 1987, 1992, 2000, 2006, 2013, 2025
(naaswenner (5): 1975, 1978, 1988, 1993, 1999)
  • CAF Bekerwennerbeker (1)
2001
  • CAF Superbeker
(naaswenner (1): 2001)

Beroemde sokkerspelers

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads