Kaokolangbeklewerik
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Kaokolangbeklewerik (Certhilauda benguelensis) is 'n algemene amper-endemiese standvoël op dorre heuwelhange en vlaktes, waarskynlik noord van Brandberg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 35 - 53 gram. In Engels staan die voël bekend as die Benguela long-billed lark.
Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads