Klippies Kritzinger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Johannes Lodewyk (Klippies) Kritzinger (1 Maart 1948 – 18 Februarie 2016) was 'n Springbokrugbyspeler wat sewe toetse gespeel het en ook deel was van die eerste Vrystaatspan wat die Curriebeker verower het.
Kritzinger maak sy toetsdebuut op 13 Julie 1974 teen die Britse Eilande in Port Elizabeth (toe 26 jaar oud). Hy speel sy laaste toets op 18 September 1976 in Johannesburg teen Nieu-Seeland (28-jarige ouderdom). In totaal het hy in 7 toetse, 5 toerwedstryde en 12 Springbokwedstryde gespeel.
Remove ads
Eksterne skakels
- Klippies Kritzinger by SARugby.co.za
- Klippies Kritzinger by www.genslin.us/bokke
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads