Soeklig

intense gefokusde straallamp vir die verbetering van visuele opsporing From Wikipedia, the free encyclopedia

Soeklig
Remove ads

'n Soeklig (of kollig) is 'n apparaat wat 'n uiters helder bron kombineer (tradisioneel 'n koolstofbooglamp) met 'n gespieëlde-paraboliese weerkaatser om 'n kragtige straal van lig van ongeveer parallelle strale in 'n bepaalde rigting te projekteer. Dit is gewoonlik so gebou dat dit omgedraai kan word.

Thumb
"Auxiliary Territorial Service" offisiere-in-opleiding beman 'n 90 cm soeklig in "Western Command", 1944
Remove ads

Bronnelys

  • FM 4-29 seacoast searchlights
  • FM 4-111 Geargiveer 27 Desember 2010 op Wayback Machine Coast Artillery Field Manual, Antiaircraft Artillery, Position Finding and Control, Antiaircraft Search-lights (US War Department, 1940)
  • FM 4-115

Eksterne skakels

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads