Komponis
persoon wat musiek komponeer From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Komponis of toondigter is 'n persoon wat musiek komponeer. So 'n persoon bedink, skep en skryf die musiek meestal neer.

Vir die meeste geskrewe vorme van musiek (byvoorbeeld klassieke musiek) is die komponis van groot belang. By vorme van musiek wat op gehoor bespeel word (byvoorbeeld volksmusiek, of Indiese en Turkse musiek) is die bron dikwels onbekend of anoniem.
Remove ads
Sien ook
Interessante inter-wiki skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads