Lars Løkke Rasmussen (Deens: [lɑːs ˈløɡə ˈʁɑsmusn̩]; gebore 15 Mei 1964) is 'n Deense politikus, van 2015 tot 2019 die 25ste Eerste Minister van Denemarke en sedert 2009 die leier van die sentraalregse liberale Venstre-party. Hy was ook van 2009 tot 2011 Eerste Minister.
Meer inligting Politieke poste, Party-politieke poste ...
Politieke poste
|
Voorafgegaan deur Kirsten Ebbensgaard |
Distriksburgemeester van Frederiksborg 1998–2001 |
Opgevolg deur Jørgen Christensen |
Voorafgegaan deur Karen Jespersen as Minister van Binnelandse Sake |
Minister van Binnelandse Sake en Gesondheid 2001–2007 |
Opgevolg deur Karen Jespersen as Minister van Sosiale Welsyn |
Voorafgegaan deur Arne Rolighed |
Opgevolg deur Jakob Axel Nielsen as Minister van Gesondheid en Voorkoming |
Voorafgegaan deur Thor Pedersen |
Minister van Finansies 2007–2009 |
Opgevolg deur Claus Hjort Frederiksen |
Voorafgegaan deur Anders Fogh Rasmussen |
Eerste Minister van Denemarke 2009–2011 |
Opgevolg deur Helle Thorning-Schmidt |
Voorafgegaan deur Helle Thorning-Schmidt |
Leier van die Opposisie 2011–2015 |
Opgevolg deur Mette Frederiksen |
Eerste Minister van Denemarke 2015–2019 |
Opgevolg deur Mette Frederiksen |
Party-politieke poste
|
Voorafgegaan deur Anders Fogh Rasmussen |
Leier van die Venstre 2009–hede |
Sittend |
Sluit
Kitsfeite Lars Løkke Rasmussen, 25ste Eerste Minister van Denemarke ...
Sluit