Lip
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die lippe (Latyn: labia oris) is die gevoelige en donker gekleurde buitenste dele van die mond.

Daar is 'n onderlip (gewoonlik groter) en 'n kleiner bolip. Lippe help met spraak, eet en aanraking. Lippe wys ook emosie.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lippe.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir lip.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
