Lockerbie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Lockerbiemap
Remove ads

Lockerbie (Skots-Gaelies: Locarbaidh) is 'n Skotse dorp met ongeveer 4000 inwoners (2001). Dit is in die streek Dumfries and Galloway in die suidweste van Skotland geleë. Die plek lê aan die A74-snelweg en het 'n spoorwegstasie.

Kitsfeite Lockerbie Locarbaidh, Land ...

Die dorp is veral bekend vir die Lockerbie-bomaanval wat op 21 Desember 1988 hier plaasgevind het. 'n Amerikaanse passasiersvliegtuig ontplof in die lug en stort op die huise neer. Al die insittendes asook elf inwoners van die dorp kom in die terreurdaad om.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads