Lokeren
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Lokeren is 'n Belgiese stad in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Lokeren het 'n oppervlakte van 67 km² en 40 332 inwoners (2014). Die Durme-rivier is 'n sytak van die Schelde en vloei deur die stad.
Die stad beskik oor 'n spoorwegstasie wat verbindings na Sint-Niklaas, Antwerpen, Brussel, Zele, Dendermonde en Gent bied.
Lokeren kry in 1804 stadstatus.
Remove ads
Eksterne skakels
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
- (nl) Lokeren
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Lokeren. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
