Luanshya

From Wikipedia, the free encyclopedia

Luanshya
Remove ads

Luanshya is een van die vier groot plekke wat in die Zambië se Koperstreek ontstaan het weens die ontdekking van koper in 1902, hoewel die ontginning daarvan eers in 1925 begin het. Die bevolking was 112 029 in 2007.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads