Lugpomp (sterrebeeld)
sterrebeeld From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Lugpomp (Latyn: Antlia) is ’n sterrebeeld in die suidelike sterrehemel. Dit is in die 18de eeu ontdek en sy sterre is dof. Hy en sy omringende sterrebeelde is in die laat winter en lente in die suidelike hemelruim sigbaar. NGC 2997, ’n spiraalvormige sterrestelsel, en die Antlia-dwergsterrestelsel val binne sy grense.

Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lugpomp.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads