Lys van honderasse
Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hierdie artikel is 'n lys van erkende en nie-erkende honderasse. Die lys probeer sover moontlik die kategorieë van die Fédération Cynologique Internationale (Internasionale Hondeteelvereniging) te volg. Die FCI verdeel honde in 10 rasgroepe. In totaal word 356 honderasse deur die FCI erken. Hierdie artikel sluit afsonderlik ook honderasse in wat nie deur die FCI erken word nie.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Remove ads
Rasgroep 1: Herdershonde en veedrywers
Afdeling herdershonde
- Australiese kelpie of kelpie
- Australiese herdershond
- Bebaarde kollie
- Beauceron
- Belgiese herdershond
- Groenendaeler
- Laekense herdershond
- Mechelse herdershond
- Tervuerense herdershond
- Bergamasko (honderas)
- Berghond van die Maremmen en Abruzzen
- Borderkollie
- Briard
- Duitse herdershond
- Katalaanse herdershond
- Kroatiese herdershond
- Majorkaanse herdershond
- Nederlandse herdershond
- Portugese herdershond
- Komondor
- Kuvasz
- Labrador Retriever
- Mudi
- Ou Engelse skaaphond of Bobtail
- Pikardiese herdershond
- Poolse laaglandherdershond
- Poelie
- Poemi
- Pirenese herdershond
- Rhodesiese rifrug
- Roemeense Karpatiese herdershond
- Rottweiler
- Saarlooswolfhond
- Skaaphond
- Skiepertjie
- Skotse herdershond – korthaar
- Skotse herdershond – langhaar
- Shetland-skaaphond
- Tatrahond
- Tsjeggiese wolfhond
- Walliese Corgi Cardigan
- Walliese Corgi Pembroke
- Switserse witherdershond
- Suid-Russiese owcharka
Afdeling veedrywers
- Australiese veedrywershond
- Bouvier des Ardennes
- Vlaamse beeshond
Remove ads
Rasgroep 2: Pinschers, Schnauzers, Molossers en Sennenhonde
Afdeling Pinschers en Schnauzers
- Affenpinscher
- Boerboel
- Chihuahua
- Dobermann
- Duitse pinscher
- Dwergpinscher
- Dwergschnauzer
- Foksterriër
- Hollandse smoushond (Smous)
- Kuvasz
- Maltees
- Middelslagschnauzer
- Oostenrykse pinscher
- Riesenschnauzer
- Skotse terriër
- Shar Pei
- Staffordshire bulterriër (Staffie)
- Swart Russiese terriër
- Yorkshire terriër
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads