M’bashe Point-vuurtoring

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die M'bashe Point-vuurtoring is 'n 14 m (46 voet) hoë traliestaaltoring met 'n fokale vlak van 46 m (151 voet), geleë naby die M'basheriviermond in die Dwesa-natuurreservaat, Oos-Kaap. Die vuurtoring is wit en die lanternkoepel is rooi. Dit lewer drie wit flitse elke 38 sekondes. Die drie flitse word in 'n ongewone patroon geskei deur 5, 16 en weer 16 sekondes.[1]

Sien ook

Bronne

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads