Grootnellie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Grootnellie (Macronectes halli) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 81 – 98 cm groot en weeg 2.8 - 5.8 kg met 'n vlerkspan van 1.8 - 2.0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 12,000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Norhern giant petrel.
Remove ads
Fotogalery
- Op Salisbury Plain in Suid-Georgië.
- Swem in Cooper Bay, Suid-Georgië.
- Onvolwasse voël in Tasmanië.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Macronectes halli. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads