Magnoliopsida
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Magnoliopsida is 'n klas van omtrent 170 000 bedeksadige, blomdraende plante. Dié klas word nou erken as 'n natuurlike monofiletiese groep. 'n Ander naam is die dicotyledons.[1]
Omtrent die helfte van die groep het houtagtige stamme.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads