Madagaskar-ralreier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Madagaskar ralreier (ook genoem die Malgassiese ralreier) is 'n seldsame winterbesoeker wat nie in Suid-Afrika broei nie.
Remove ads
Identifikasie
Die voël het 'n redelike donker rug en nek met breë, opvallende strepe, wat in vlug skerp by die wit vlerke afsteek. Die kenmerke onderskei hom van die ralreier. Sy groenerige snawel het 'n swart punt en snawelnok. Die algemene lengte van 'n volwasse voël is 47 cm.
Verspreiding
Soos die naam aandui is die Madagaskar-ralreier endemies aan Madagaskar. Die voël word ook af en toe in Zimbabwe gesien, maar besoek Mosambiek meer dikwels; word ook gereeld in Oos-Afrika gesien.
Ander name
- Wetenskaplike naam: Ardeola idae
- Engelse naam: Madagascar Squacco of Madagascar Pond-Heron
Sien ook
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads