Groenkolpensie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Groenkolpensie (Mandingoa nitidula) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en hoogtetrekvoël in die woud, gewoonlik naby ooptes of gebiede met digte struikgewas. Hulle leef ook in gebiede met digte struikgewas, boomveld en kustreke in die winter. Die voël is sku en word maklik misgekyk. Die voël is 10 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël as die Green Twinspot bekend.
Remove ads
Subspesies
Die groenkolpensie het vier subspesies:
- Mandingoa nitidula chubbi
- Mandingoa nitidula nitidula
- Mandingoa nitidula schlegeli
- Mandingoa nitidula virginiae
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads