Mandriva Linux

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mandriva Linux
Remove ads

Mandriva Linux (voorheen Mandrake Linux) is 'n Linux-verspreiding wat deur Mandriva (eens Mandrakesoft) vrygestel word. Die eerste weergawe is in Julie 1998 uitgegee en was gebaseer op Red Hat Linux (weergawe 5.1) en KDE (weergawe 1.0). Sedertdien het hulle begin wegbeweeg vanaf Red Hat en oorspronklike sagteware geskryf wat help om stelsels makliker te installeer. Mandriva Linux was oorspronklik geskep deur Gaël Duval, wat ook die mede-stigter van Mandrakesoft was.

Kitsfeite

Om sagteware te installeer word die urpmi sisteem gebruik, wat spesifiek vir Mandriva ontwerp is.

Mandriva is (soos meeste ander Linux verspreidings) ook in Afrikaans beskikbaar.

Remove ads

Weergawes

Ontwikkelings weergawe

Die ontwikkelings weergawe van Mandriva staan bekend as die "Cooker". As die weergawe gereed is word dit vrygestel as die volgende stabiele weergawe.

Tabel van vorige weergawes

Meer inligting Jaar, Weergawe Nommer ...
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads