Mars Global Surveyor

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mars Global Surveyor
Remove ads

Die Mars Global Surveyor was ’n Amerikaanse wenteltuig wat in November 1996 deur Nasa gelanseer is. Dit was die eerste tuig na Mars in tien jaar. Dit het sy aanvanklike sending in Januarie 2001 voltooi en was op sy derde uitgebreide sending toe dit op 2 November 2006 ophou reageer het op boodskappe en bevele. Pogings om kommunikasie te herstel het misluk en Nasa het die sending in in Januarie 2007 amptelik beëindig.

Kitsfeite Operateur, Soort tuig ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads