Martinique

Franse departement From Wikipedia, the free encyclopedia

Martinique
Remove ads

Martinique is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Guadeloupe die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van St. Lucia en in die suide van Dominica.

Kitsfeite
Thumb
Nasa-satellietbeeld van Martinique
Thumb
Kaart van Martinique

Martinique het 'n bevolking van 376 480 in 2016 gehad en het 'n oppervlakte van 1 128 km². Die hoofstad en grootste stad is Fort-de-France.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads