Mauritsstad

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mauritsstad
Remove ads

Mauritsstad (ook Mauritiopolis ) was die hoofstad van Nederlands-Brasilië en is tans 'n deel van die Brasiliaanse stad Recife.

Thumb
Mauritsstad in 1645, gravure van Petrus Schenk, vir die boek Rerum in Brasilia et alibi gestarum van Casparus Barlaeus, gebaseer op 'n tekening van Frans Post

Die stad is ontwerp deur die meesterbouer Pieter Post en gebou op die eiland Antonio Vaz oorkant Recife. Dit was vernoem na die goewerneur Johan Maurits, die stigter van die stad. Mauritsstad was die kulturele middelpunt van die Nuwe Wêreld, met die eerste botaniese tuin en die eerste dieretuin van die Amerikas en 'n museum. Die stad het ook die eerste sinagoge in Amerika gehad.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads