MediaWiki
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word. Wikipedia (die webwerf) en sy Wikimedia susterprojek loop ook op die vrye sagteware.
Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die PHP programmeertaal en gebruik onderliggend 'n MySQL of PostgreSQL relasionele databasis. Die sagteware is vrygestel onder die GPL-lisensie.
Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:
- Uncyclopedia
- Consumerium
- Recyclopedia
- SourceWatch
- Wikitravel
- Wikia
Remove ads
Sien ook
- IpbWiki - Integrasie tussen die Invision Power Board en MediaWiki sagtewarepakette.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads